Groot moondhede waarsku Ramaphosa

Vyf groot moondhede het Ramaphosa gewaarsku dat sy “ambisieuse” beleggings pogings kan misluk as Suid Afrika nie tasbare optredes neem teen die klomp skelms wat betrokke was by staatskaping, korrupsie en misdade nie.

Nou het Lindiwe Sisulu skielik erg beswaar gemaak teen die vyf lande Amerika, Engeland, Nederland, Duitsland en Switserland.

Die lande het glo skriftelike waarskuwing gerig, en Sisulu het al hul ambassadeurs “opgeroep” om die saak te bespreek, asook die lande se beweerde verbreking van protokol rakende die aangeleentheid.

Foto – Lindiwe Sisulu