Groot Dwelmbaas in hof skuldig bevind

Meksiko se grootste dwelmbaas, Joaquin ‘El Chapo’ Guzman, is in hegtenis geneem en deur ’n Amerikaanse hof skuldig bevind na ’n verhoor wat ses da geduur het.

Die jurie van die New York hof het hom skuldig bevind dat hy operasioneel is op industriële skaal van smokkelhandel.

Die oortreding is so ernstig dat hy waarskynlik vir die res van sy lewe agter tralies sal bly.

Meksiko en die VSA het jare gesoek na die gevreesde dwelmhandelaar wat beskik oor ’n hele netwerk in verskeie lande van Suid-Amerika.

Foto – Joaquin ‘El Chapo’ Guzman