EU baas in omstredenheid gedompel

Donald Tusk, die president van die Europese Raad het homself uiters ongewild gemaak deur ’n onaangename uitlating te maak wat Btexit ondersteuners woedend gemaak het.

Die vêr linkse Tusk het gesê die ondersteuners van Brexit het ’n spesiale plek in die hê, wat senior lede van die EU diep bekommerd gemaak het oor sy arrogansie.

Waarnemers een regslui is van oordeel dat die linkse leiersfiguur aangekla behoort te word vir haatspraak, en diegene ten gunste van Brexit behoort sy onmiddellike bedanking te eis.

Tuck sê hy wonder hoe die spesiale plek in die hel lyk wat bedoel is vir diegene ten gunste van Brexit en het herhaal dat die EU nie enige aanpassings sal maak aan die ooreenkoms met die Verenigde Koninkryk nie.

Foto – Donald Tusk