EFF se oproep tot groter aanwas

Met die bekendstelling van die EFF se verkiesing manifes kom die onkunde van die party se leiers duidelik na vore.

Beloftes van verdubbeling van sosiale toelaes, gratis onderwys aan almal en toegang tot openbare gesondheidsorg word aan die massa beloof.  Stemreg ouderdom moet verlaag word na 16 jaar .

Malema het homself as voorbeeld gestel en gesê die mense moet “aanwas” soos die Malema gesin sodat hul die meerderheid kan bly in die land.