Eers vier, toe nege en nou….

Die ANC president wil nou na 25 jaar se wanbestuur sekere ministeries laat saamsmelt en die aantal provinsies verminder.

Die aantal ministers gaan van 34 na 25 verminder word met slegs 15 adjunk-ministers.

Die aantal provinsies moet verminder word na ses.  Tans is daar 35 ministers en 37 adjunk-ministers in die ANC kabinet.

Ekonome reken dit gaan geen bydrae lewer om die land uit sy ekonomiese dilemma te kry nie, en beskou dit as “te klein gedink vir ’n groot probleem”.