Daily Archives: February 11, 2019

Vooruitgang

Die ontdekking van ’n ruse gas kolom in die Suidsee gebied van Suid-Afrika is verblydend, en die verdere soektog na moontlike olie in die nabyheid, het nuwe hoop gebring vir…

Vakbonde woedend oor Ramaphosa plan

President Cyril Ramaphosa se plan om Eskom in drie afsonderlike entiteite op te deel, word deur die vakbonde verwerp. Die twee voorbok vakbonde is die National Union of Metalworkers in…

Raad van Mediese skemas skors bestuurder

Die Raad van Mediese Skemas het hul Algemene Bestuurder, Stehen Mmatli geskors. Hy word daarvan beskuldig dat hy die Raad doelbewus mislei het rondom besluite wat geneem is ten gunste…

Nuusflitse

  Oos-Kaap se duur toilette Die Oos-Kaap regering is weer in die nuus met die oprigting van nege skool toilette teen ‘n bedrag van R4 miljoen. Daar is nie gemeld…

Eers vier, toe nege en nou….

Die ANC president wil nou na 25 jaar se wanbestuur sekere ministeries laat saamsmelt en die aantal provinsies verminder. Die aantal ministers gaan van 34 na 25 verminder word met…

Ramaphosa staar “geveg” in die gesig

Die lank verwagte aankondiging dat Eskom ontbondel gaan word in drie entiteite deur Ramabossa het tot ‘n oorlogsverklaring gelei vanuit Cosatu en Saftu kringe. Die twee vakverbonde sien dit as…

Eskom en kragonderbrekings

Na beloftes dat “beurtkrag” iets van die verlede is het Eskom die naweek die eerste krag onderbrekings aangekondig. Beurtkrag het Sondag tussen 13:00 en 22:00 plaasvind en dit is gedoen…

Grond hervorming koop stemme

Die gemeenskap van Ebenhaeser in die Lutzville omgewing distrik aan die Wes-Kaap is die afgelope 20 jaar gewikkel in pogings om grond te bekom wat in die 1920’s aan Sending…

Ramaphosa se diefstal benadering

Terwyl die Westerse wêreld sit en kyk wat die ANC president, Cyril Ramaphosa, met die grondgryp program gaan doen, word dit al duideliker dat hy besig is met voetwerk om…

Geen betaling, geen werk

Sowat 200 jong dokters wat uitgeplaas is in die Sentraal Transvaal omgewing deur die Gauteng Departement van Gesondheid, is woedend omdat die verskuldigde salarisse nie betaal word nie. Met die…

Motor rubriek – Mercedes Benz Vito 111 CDI Tourer PRO

Die motor wêreld raak by die dag al meer interessant en hier word verwys na Mercedes Benz se optrede die afgelope tyd – nie dat daar iets mee verkeerd is…

Nuwe Brexit Party kry steun

Die uitgesproke nasionalis en pro-Brexit ondersteuner, Nigel Farage, wat ook ’n vurige ondersteuner was van die veldtog om Brittanje uit die EU te kry, het nou sy steun gegee an…

Prinses word kandidaat vir premierskap

Princess Ubolratana, die suster van die koning in Thailand, het aangekondig dat sy staan as kandidaat vir die land se Eerste Ministers amp. Die vreemde optrede vorm glo deel van…

Verhouding tussen Frankryk en Italië versuur

Die Franse Sosialistiese president, Emmanuel Macron, het die Franse ambassadeur in Italië teruggeroep uit Rome. Die ambassadeur is teruggeroep na Parys in oorleg met president Macron weens die :herhaalde beskuldigings”…

EU vra verkiesing in Venezuela

Die Europese Unie se hoof van Buitelandse Sake, Federica Mogherini, het in ’n amptelike verklaring gevra dat Venezuela se president hom moet verbind tot vry en regverdige verkiesings. President Maduro…

Jemen vrede onderhandelings vorder

Vredesonderhandelinge tussen die regering van Jemen en die rebellemagte vorder steeds nadat ’n ooreenkoms bereik is met die verskuiwing van vegters uit die oorlog geteisterde Hodeidah. Die hawestad wat deur…

Iran daag die Weste met missiele

Te midde van die streng sanksies wat eur Amerika ingestel is teen Iran, gaan die land voort met die ontwikkeling van ballistiese missiele. Waarnemers beskou dit as ’n direkte uitdaging…

Kataloniërs kry dalk beter bedeling

Die Sosialistiese premier Pedro Sanchez van Spanje word van alle kante in Spaanse politieke kringe skerp veroordeel vir sy toegewings aan die eise van die separatiste in Katalonië. Opposisiepartye beskuldig…