Daily Archives: February 7, 2019

Total vind gas naby SA kus

Die Franse oliemaatskappy Total, het Donderdag oggend bekend gemaak dat hy ’n kolom gas raakgeboor het na aan die Suid-Afrikaanse kus. Total sê die ontdekking is van groot belang vir…

Min kiesers glo in Ramaphosa koers

Met die aanstelling van Cyril Ramaphosa as Suid-Afrika se nuwe president, het 68% van die kiesers gedink dat die land nou gaan floreer. Die kiesers was in die wolke oor…

EU baas in omstredenheid gedompel

Donald Tusk, die president van die Europese Raad het homself uiters ongewild gemaak deur ’n onaangename uitlating te maak wat Btexit ondersteuners woedend gemaak het. Die vêr linkse Tusk het…

Ramaphosa reageer op Anglo bekommernisse

President Cyril Ramaphosa het geregeer op die uitlating van die Hoof Uitvoerende Beampte van Anglo American se vrees oor Eskom en wat dit vir die mynbedryf beteken as dinge verkeerd…

Hoe lyk dit vir waarheid

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het nie juis ’n goeie rekord as dit kom by die waarheid nie. Sy rekord van twyfelagtige waarhede as president het begin toe hy…

Agrizi word vervolg vir bedrog

Die voormalige senior beampte van die omstrede Bosasa, Angelo Agrizzi, en ses ander persone word vervolg weens beweerde korrupsie, geldwassery en bedrog. Hulle was glo betrokke by onwettige praktyke ten…

Nuusflitse

Fedusa plaas sekretaris op verlof Die vakverbond Fedusa het hul Algemene Sekretaris, Dennis George, met spesiale verlof huis toe gestuur, hangende ‘n ondersoek na die aankope van AYO Technologies Solutions…

Die Regstelsel van SA

Kort na getuies gelewer is in die Bosasa debakel het die Valke toegeslaan en vyf persone gearresteer waaronder Agrizzi en Van Tonder wat getuies was in die grootskaalse bedrog en…

ANC maak omkeer

Dit blyk dat die ANC nou skielik bang is om hul belofte na te kom van ondersteuning aan sy ede van die party wat in die Zondo kommissie uitgewys is….

TLU deel die kommer van wêreldmoondhede oor SA

TLU SA steun verskeie lande se kommer oor die bedreiging wat die toestand in Suid-Afrika vir buitelandse belegging inhou. Die Sunday Times het die afgelope Sondag berig dat die ambassades…

Nuwe Openbare Vervolger bots met Minister

Die nuut aangestelde Nasionale Openbare Vervolgingsgesag direkteur,  Shamila Batohi, het drie dae na haar aanstelling, ’n eerste botsing gehad met die Minister van Justisie. Dit lyk asof die Minister, Michael…

Trump en Kim sal vergader in Vietnam

President Donald Trump en die Noord-Koreaanse leier, Kim Jong-Un ontmoet mekaar vir samesprekings op 27 en 28 Februarie in Vietnam. Die Amerikaanse president het gesê die samesprekings is ’n lang…

Russe bou middel-afstand kernmissiele

Die Russiese Minister van Verdediging het bekendgemaak dat opdrag gegee is vir die ontwikkeling en bou van middel-afstand kernmissiele noudat die land onttrek het uit die Internasionale kernwapen Verdrag. Die…

Tesla Model 3 spoel oor Europa

Die eerste besending Tesla Model 3 elektriese motorvoertuie het in ’n Europese hawe aangekom, en is in lyn met die vervaardiger se beplanning om elke week 3,000 motors daarheen te…

Kragtige teleskoop ontdek “ruimteskip”

Met ’n kragtige teleskoop tot sy beskikking, het ’n wetenskaplike ’n voorwerp in die ruimte gevind wat moontlik ’n reuse ruimteskip kan wees. Vanaf die teleskoop in Hawai is die…

Venezuela Weermag moet Guaido steun

Die Suid-Amerikaanse lande wat deel is van die Lima-groep het ’n beroep op die Weermag van Venezuela gemaak om hulle te skaar by die opposisieleier, Juan Guaido. Guaido, wat homself…

Mynbase betaal na damwal breek

Elf dae nadat die damwal by Brumadinho in Brasilië gebreek het waartydens minstens 134 mense omgekom het, het die verantwoordelike mynbedryf met uitbetalings begin. Die verwagting is dat nog sterftes…