Werklike statistiek oor plaasmoorde

In een jaar het 460 plaas aanvalle Suid-Afrika se blanke bevolking geskud waartydens 64 moorde gepleeg is.

Dit beteken dat ‘n gemiddelde van 1,26 aanvalle per dag met ‘n moord bykans elke sesde dag op plase gepleeg is.

Kenners meen daar kan in 2019 ‘n verdere toename wees na die “oorlogsverklaring”  van  Andile Mngxitama (BLF) op 8 Desember.

Hy het gesê dat vyf blankes gedood sal word vir elke swarte wat vermoor word.

Waarnemers reken Julius Malema staan nie vêr terug met sy oproep dat grond van wittes terug geneem moet word deur swartes nie.

Die president, Cyril Ramaphosa, het egter in die buiteland gesê daar word nie moorde op boere uitgevoer nie