Tesourie in hande van Afrikane

Die Tesourie het slegte nuus bekend gemaak in ‘n verslag wat die rasse afbreekpunt aandui van hoof direkteure by die departement.

Syfers deur Tito Mboweni gelewer toon dat van die 55 hoof direkteure daar slegs sewe blanke mans en tien blanke vroue is.

Die ander poste word gevul deur 25 swart mans en vroue , ses kleurlinge en sewe Indiërs.

Dit beteken dat slegs 30,9% van die poste gevul word deur blankes terwyl slegs een blanke ‘n direkteur-generaals pos  beklee.

Die samestelling word deur kenners beskou is een van die hoof redes waarom die land se ekonomiese toestand verder agteruit sal gaan gedurende 2019.

Met Ramaphosa se onvermoë om Eskom en ander staatsbeheerde bedrywe winsgewend te kry, gaan die jaar sy donker tye lewer.

Foto – Minister Tito Mboweni