Soort soek soort

‘n Ma van Schweizer Reneke is volgens die media ontstoke omdat haar swart kind saam met twee ander swart kinders sit in die gr 1 klas.

Sy verkies dat hulle deurmekaar sit saam met ander kultuurgroepe .

Waarnemers sê normaalweg soek soort hulle eie soort, maar dit is nou die realiteit wat ouers moet aanvaar as jou kind nog steeds in ‘n gemengde skool sit.

Integrasie is regeringsbeleid en jou kind sal later nie ‘n sportspan haal nie weens kwotas en die kinders sal moet leer dat ’n blanke vel ’n ernstige nadeel is in die openbare lewe van Suid-Afrika, en ook nie maklik werk sal kry nie.