Overstrand inferno

Een-en-Dertig wonings is vernietig terwyl ten minste agt-en-twintig gedeeltelik beskadig is deur weghol veldbrande in die Overstrand gebied. Bykans 13,000 hektaar plantegroei is in die proses afgebrand. Slegs een persoon is beseer tydens die brande en reën oor die naweek het brandbestryders gehelp in hul pogings om die brand van bykans 8 km lank te blus.

Die vermode bestaan dat die brande deur kwaaddoeners moedswillig begin word om die gebied onleefbaar te maak.