Oud- Suid Afrikaners vermy SA

Uitgeweke Suid Afrikaners of te wel emigrante se lus om terug te keer na die land het ‘n laagtepunt bereik.

In ‘n verslag van HSBC Expat Indeks is die land se posisie die slegste sedert 2013.

In ‘n navorsings opname word oud-Suid Afrikaners gevra om hul huidige  residensiële land te oordeel volgens 27 aanwysers. Veiligheid en sekuriteit, ekonomiese wantroue en politieke diskriminasie teen blankes is  die drie  areas wat die slegste gevaar het.

Suid Afrika word tans as die mees ongewilde plek beskou om te vestig, en waarnemers glo die toestand gaan al meer versleg in die land.