Mawnyi los die ANC

Mzanele Manyi, vorige segsman van die ANC en eienaar van ANN7 sluiskanaal gaan na berig Woensdag sy wegbreek van die ANC aankondig en dan bekendmaak waar sy politieke tuiste sal wees.

Dit volg na die gerugte dat oud-SABC baas Hlaudi Motsoeneng, sy party aangekondig het naamlik die African Content Movement.

Volgens Motsoeneng wil hy president van die land word en die huidige president uit sy amp druk met ‘n volgende verkiesing.

Foto – Mzanele Manyi