Is SA bankrot of net korrup?

Dit is onduidelik of Suid-Afrika bankrot is en of die korrupsie so erg toeneem dat honderde gegradueerdes by die huis sit nadat die land se Departement van Gesondheid se begroting klaarblyklik nie voorsiening maak vir die plasing in openbare fasiliteite nie.

Die afgestudeerde mense word verplig om nadat hulle gegradueer het, nog diens moet verrig vir ’n jaar lank “om die staat terwille te wees”.

Die gegradueerdes, waarvan meer as 1,400 mediese gegradueerdes is, se gemeenskapsdiens word deur die staat betaal, maar dit blyk dat daar nie begroot is, of geld beskikbaar is nie, en nou sit hulle tuis en wag op antwoorde.

’n Deel van die mediese personeel word betaal deur die VSA se Presidential Emergency Plan For Aids Relief (Pepfar) en die rs deuyr die ANC se ondoeltreffende regering.

Die regering se verpligte gemeenskapsdiens vir afgestudeerde mediese studente is ten doel om die reuse HIV probleem te help bestry terwyl die massas voortgaan om vigs te bevorder met onkuisheid.