Durban belas inwoners met R20 miljoen

Twee standbeelde van terroriste gaan opgerig word in Durban teen ‘n koste van R20 miljoen.

Nelson Mandela en Oliver Tambo gaan op die wyse “vereer”  word om sodoende swart eenheid te bevorder in die provinsie.

Die vorige vier standbeelde van Mandela, Mbeki, Zuma en Ramaphosa het R1,9 miljoen gekos .

Kenners meen die bedrag van R20 miljoen vir twee verdere standbeelde is buitensporig, en reken dit is onbillik om belastingbetalers te belas met terroriste se verering.