Druip ons dan brand ons

Twee skole is Natal is afgebrand, waarskynlik deur leerlinge wat die pas afgelope matriek eksamens gedruip het

Die Mvuzo Hoërskool in Pietermaritzburg  is in 2017 geopen en sedertdien het dit 16 inbrake beleef. Die Departement van Onderwys dreig om skole wat vernietig word, nie herbou sal word nie.

Die barbaarse optrede van skoliere is een van die redes waarom die land in chaos is en die onderwys net nie behoorlik kan funksioneer nie, het n opvoedkundige later gesê.