ANC Jeugliga steun Zuma

Die ANC Jeugliga het hul steun aan Jacob Zuma herbevestig na sy uitsprake rondom grondhervorming. Hul gaan sovêr as om sy bydrae te vergelyk met die terroris president Mandela.

Die liga sê dat Zuma baie “konneksies” het in die sakewêreld, die privaat sektor en die openbare sektor en dit maak hom ‘n onmisbare skakel vir die ANC.

Die omstrede jeugliga wat nie daarin kons. Slaag om sy eie konferensie te hou nie, het glo ook ’n skuldlas wat veroorsaak is deur die jeug wat geen belangstelling toon om betrokke te wees nie.

Waarnemers sê die liga se steun aan Zuma is nie van veel waarde vir hom nie, aangesien dit skynbaar net ’n aantal bestuurslede is wat die besluit geneem het.