Daily Archives: January 10, 2019

Dreinering van kennis

In ‘n witskrif oor emigrasie het skrikwekkende, maar bekende feite na vore gekom. Die direkteur van EOSA (Enterprise Observatory of SA) Johannes Wessels lig die volgende feite uit: Vir elke…

Nuusflitse

Ses ontsnap – twee gevang Die polisie het daarin geslaag om twee van die ses verhoor afwagtende misdadigers weer te arresteer nadat hulle uit hul tronksel in Hartbeespoort ontsnap het….

Soort soek soort

‘n Ma van Schweizer Reneke is volgens die media ontstoke omdat haar swart kind saam met twee ander swart kinders sit in die gr 1 klas. Sy verkies dat hulle…

Max du Preez se weergawe

Na twee persoonlike konfrontasies deur swartes het Max du Preez verval in sy woord diarree om die las van rassisme te verduidelik. Hy onderneem dan ook om na die voorvalle…

Nuwe skool geopen – “moet nie verniel nie”

Die berugte LUK van onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, het ‘n beroep gedoen op inwoners van die Oos-Rand om nie die nuwe Menzi Primêre Skool te beskadig nie. Die nuwe…

Bankrotskap vier die bo-toon

Die algehele bankrot munisipaliteit van Fetakgomo Tubatse het die dwase besluit geneem om ’n bestaande kontrakteur af te dank wat R500,000 gevra het om huise te bedraad vir elektrisiteit. In…

Die ANC se chaos in skole

Woensdag het die skole heropen vir die nuwe skooljaar, maar duisende skoliere weet nog nie waarheen hulle moet gaan nie want daar is hopeloos te min skole en te min…

Is SA bankrot of net korrup?

Dit is onduidelik of Suid-Afrika bankrot is en of die korrupsie so erg toeneem dat honderde gegradueerdes by die huis sit nadat die land se Departement van Gesondheid se begroting…

Polisie deursoek konsulate in Australië

Australiese polisie wat deur ambulanse ondersteun is, was oral te sien by verskillende lande se konsulate en ambassades in Canberra en  Melbourne. Dit wil lyk asof die persele en geboue…

Trump bly onversetlik oor grensmuur

Die Amerikaanse President Donald Trump, het in ’n toespraak wat wyd deur die media gedra is, opnuut bevestig dat die grensmuur tussen Meksiko en die VSA in belang van veiligheid…

Britse premier verloor parlement-stemming

Die Verenigde Koninkryk het in n parlementêre sitting met n geringe meerderheid wetgewing goedgekeur wat die regering beperk in sy mag om belasting verhogings in te stel. Dit volg nadat…

Franse belê miljoene in Venezuela olie

Die omstrede diktator, President Nicolas Maduro, van Venezuela, het aangekondig dat Franse maatskappye bereid is om reuse bedrae t belê in die olie bedryf van sy land. Volgens Maduro sal…

Franse vroue ook “Geel Hempies”

Terwyl die sosialistiese Franse president planne beraam om strnger wetgewing op te stel teen die betogings van die sogenaamde “Geel Hemde”, het vroue in die land ook met betogings begin….

Denemarke bou “Silikoon Vallei”

Beperkte spasie in Kopenhagen, di hoofstad van Denemarke, is nou so beperk dat die regering dit oorweeg om ’n herwinningsprogram te begin deur see gebied droog te lê rondom die…

Taiwan tree op teen Sjinese spioene

Taiwan se polisie het minstens 6 persone, wat beskou kan word as Sjinese spioene, in hegtenis geneem weens beweerde verkoop van handels inligting aan Sjinese maatskappye. Dit volg kort nadat…