Daily Archives: January 4, 2019

GRONDHERVORMING EN GRONDBELASTING

Boere word geruime tyd al belas op hul grond.  Hierdie belasting gaan aan die plaaslike regering of munisipaliteit. Dit ten spyte daarvan dat die boer geen dienste daarvoor ontvang nie….

Matriek uitslae met ’n kinkel

Die Onafhanklike Eksaminering Raad se uitslae toon dat 98,2 % kandidate die eksamen geslaag het wat ‘n voortsetting is van vorige jare se goeie uitslae. Intussen is die staat se…

ANC Jeugliga steun Zuma

Die ANC Jeugliga het hul steun aan Jacob Zuma herbevestig na sy uitsprake rondom grondhervorming. Hul gaan sovêr as om sy bydrae te vergelyk met die terroris president Mandela. Die…

Ramaphosa lyk bang vir Natal

Die president van die reënboognasie het sy beplande besoek aan Pietermaritzburg afgestel weens sluimerende spanning binne party geledere. Lede van Natal se uitvoerende raad meld dat daar ‘n gevaar bestaan…

Tesourie in hande van Afrikane

Die Tesourie het slegte nuus bekend gemaak in ‘n verslag wat die rasse afbreekpunt aandui van hoof direkteure by die departement. Syfers deur Tito Mboweni gelewer toon dat van die…

Steenkool voorraad beter, beurtkrag kom

Evkom het aangekondig dat die steenkool voorraad oor die fees seisoen effens aangevul is tot ‘n 30 dae voorraad maar dat  kragonderbrekings volgende week weer kan plaasvind sodra die industrieë…

President Macron verloor sleutel persoon

Die Franse president, Emmanuel Macron, het nog een van su sleutel persone verloor toe die kommunikasiehoof, Sylvain Fort, aangekondig het dat hy nie langer in die Macron administrasie sal dien…

Sjina ondersoek maan se donker kant

Die Sjinse het ’n suksesvolle landing op die maan se donker kant uitgevoer met hul Chang’e 4 ruimte satelliet wat Woensdag sy opwagting daar gemaak het. Die tuig is veronderstel…

Vragskip verloor sy kosbare vrag

Sowat 270 reuse skeepsvrag houers het van die MSC ZOE vragskip afgeval en in die see beland terwyl die reuse vaartuig onder die vlag van Panama gevaar het. Die skip…

Trump kry “geweldige” brief van Kim

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het gesê dat hy ’n “geweldige” brief van die kommunistiese leier, Kim Jong-un van Noord-Korea ontvang het. Tydens ’n personderhoud het die president daarop gewys…

Meghan – verleentheid vir Brittanje

Die Afro-Amerikaanse vrou van die Britse Prins Harry, tree vreemd op en het di protokol reeds sowat agt keer verbreek, terwyl sy die twyfelagtige titel as Hertogin van Sussex dra….

Somalië verjaag top VN beampte

Die regering van Somalië het in ’n amptelike verklaring gesê die hoof van die Verenigde Nasies in die land moet onverwyld sy goed pak en padgee. Nicholas Haysom  is, volgens…

Meksikaanse burgemeester geskiet na inhuldiging

Alejandro Aparicio is inghuldig as die nuwe burgemeester waarna hy saam met ondersteuners in die hoofstraat gestap het toe ’n vyandelike hom doodgeskiet het. Meksiko het die afgelope paar jaar…