Daily Archives: January 3, 2019

BCVO matrieks behaal skitterende resultate

Die CVO kandidate van 2018 het ʼn slaagsyfer van 94 % behaal in die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) se Nasionale Seniorsertifikaat eksamen behaal. Daar wag dus ʼn uitdaging op die 2019…

Gesondheidsorg ondersoek kos miljoene Rand

Die ANC regering se ondersoek na privaat gesondheidsorg kos die belastingbetalers reeds miljoene Rand uit die sak gejaag. Die verkwisting van geld duur net voort en wek die indruk dat…

Is die ministers ook korrup?

Ten spyte daarvan dat die klomp minister slegs tussen R988 en R1200 per maand huur betaal vir hul wonings, het die Departement van Openbare Werke aangekondig dat ‘n bedrag van…

Zuma probeer steun werf

Die land is nog steeds nie ontslae te van Jacob Zuma nie. In ‘n video opname sê die geskorste president van die land daar is te veel pratery oor grondhervorming…

ANC “skors” Kapelaan-Generaal

Die ANC het aangekondig dat hulle nie meer die dienste van die party se Kapelaan-generaal vanaf 8 Januarie sal gebruik nie. Dit volg na seksistiese uitlatings deur eerwaarde Vukile Mehana….

ANC nominasies in korrupsie gehul

Na ‘n tweede poging om ‘n lys van kandidate in die Wes-Kaap op te stel vir die komende verkiesing, is die ANC nog verder in bewerings van korrupsie en nepotisme…

Sekuriteitsbeamptes korrup by OR Tambo

’n Video opname by die OR Tambo Internasionale Lughawe toon glo hoe ’n sekuriteitsbeampte omkoop geld ontvang van ’n buitelandse reisiger. Die video word nou wyd op die sosiale netwerke…

Zambiese top weermag lede afgedank

Die Zambiese president, Edgar Lungu, het die hoof van die land se weermag Luitenant-generaal Mihova, asook sy tweede in bevel Majoor-generaal Miti afgedank. President Lungu word daarvan beskuldig dat hy…

Sjina vra vreedsame oorname van Taiwan

President Xi Jinping van Sjina het ’n beroep gedoen om die sogenaamde “Taiwan aangeleentheid” op te los deur ’n “vreedsame oorname”. Hy sê ’n vredevolle oplossing is die bedoeling en…

Bolsonaro sal Trump navolg

Meningsvormers regoor die wêreld is dit eens dat Brasilië verlos is van die sosialistiese bestel waarin hy vir jare vasgevang was met die verkiesing van president Bolsonaro wat op 1…

Nasa stel nuwe ruimte rekord op

Die OSIRIS-Rex ruimtetuig van Nasa het ’n nuwe rekord opgestel toe dit die asteroïed, bekend as Bennu bereik het. Nasa sê die tuig se aankoms naby die asteroïed is nog…

Jemen-vrede wil plat val

Die brose vrede en skietstilstand wat in ’n ooreenkoms bereik is, neig om te verbrokkel nadat die regering van Jemen twyfel uitgespreek het oor die rebelle se bewering dat hulle…

Oostenryk belas rykes soos Apple

Kort nadat Frankryk besluit het om belastings in te stel teen ryk tegnologies gedrewe instansies van die buiteland, het Oostenryk ’n soortgelyke besluit geneem Die heffings teen welvarende instansies soos…