Twee mans ontsnap by hof

Dit blyk dat die ontsnapping van verhoor afwagtendes meestal gepaard gaan met die samewerking van beamptes, want dit is deesdae net te maklik om die tronkselle te vermy.

Twee verhoor afwagtende prisoniers  het ontsnap by die Hoë Hof in Johannesburg .

Een is ‘n beweerde reeks moordenaar wat terwyl die tweede ontsnapte  aanklagte van moord sowel as die onwettige besit van vuurwapen en ammunisie in die gesig staar.

Beide word as gevaarlik beskou en die omstandighede rondom hul ontsnapping  nog nie bepaal is nie.