TLUSA eis skadevergoeding van Evkom

Transvaal Landbou Unie SA het gevra dat boere ‘n vaste tarief aangeslaan moet word vir krag gelewer en wel op ‘m pro rata basis.

Regsadvies gaan ingewin word oor verliese wat boere lei agv van krag onderbrekings.

Voedsel sekerheid is op die spel weens die voortdurende onderbrekings veral rondom die verkoelings siklus.

Louis Mentjies van TLUSA het ‘n sterk bewoorde skrywe aan Evkom gerig waarin hy Evkom se kortsigtigheid rondom die impak van kragonderbrekings op landbou bedrywighede bevraagteken.  Produksie verliese weens kragonderbrekings gaan bepaal word en na regsadvies sal kompensasie geeis word van Evkom.  Evkom kon weens kragonderbrekings nie antwoord op die skrywe nie.