SAPD bevorder duisende  beamptes

Die polisiediens het aangekondig dat 28,000 polisiebeamptes in die volgende drie jaar bevorder gaan word.

Bheki Cele het vroeër die jaar gevra dat daar R2 miljard bemiddel word om 68,000 beamptes te bevorder wie se bevordering nie plaasgevind het nie.  Die polisiemag is disfunksioneel met korrupte beamptes en senior bestuurslede wat nie bekwaam is om hul pligte uit te voer nie.

Weekliks word polisiebeamptes geskors en gearresteer weens misdrywe.

‘n Voorbeeld is die twee Durbanse polisie beamptes is vasgetrek na beweerde omkopery van ‘n trokbestuurder op 6 Desember.