Nuusflitse

SAW in die nuus

Elf soldate van die sogenaamde Vredesmag van die SA Weermag wat in die Demokratiese Republiek van die Kongo is, word skuldig bevind aan aanranding op ‘n 17-jarige tiener in Januarie 2018.

Staatspensioen Fonds

Die Staat moes R7,5 miljard afskryf van swak beleggings wat nie herwin kon word nie, en sal die staat se werkers uiteindelik nadelig beïnvloed.

Wêrelde Bank kritiek

Die Wereld Bank het in sy jongste verslag oor Suid-Afrika gemeld dat  die swak opvoedkundige standaard in die land is verantwoordelik vir die swak vooruitsigte op ekonomiese gebied.