Noord-Kaap sonkrag in werking

Die jongste nuus oor die verbetering van kragvoorsiening kom uit die Noord-Kaap gebied waar die sonpaneel plaas se eerste fase gereed gemaak is en krag lewer .

Die plaas word deur swartes beheer en staan bekend as die Renewable Energy Independent Power Producer Procurement Programme (REIPPPP), waarby geen blanke betrokke is nie.

Die son-plaas wat in die omgewing van Upington geleë is, is egter met blankes se tegnologiese kennis tot stand gebring.

Die plaas sal ’n bydrae lewer om die swart beheerde en bankrot Eskom te steun deur die krag wat opgewek word, in die Eskom netwerk te laat vleoi.

Na verwagting sal die plaas voldoende krag voorsien aan sowat 100,000 woonhuise, alhoewel dit nie spesifiseer of dit HOP huise is nie.