KPMG gee R47 miljoen terug

Die ouditeursfirma KPMG het R47 miljoen van die sogenaamde Gupta fooie terug gegee wat onder 52 burgerlike organisasie verdeel sal word.

Maar R23 miljoen gaan aan die Democray Works Foundation, die Social Justice Initiative en die National Business Initiative.

Lesers kan die drie organisasies se doelwitte self naspeur en sien dat dit filantropiese organisasies is wat nie Afrikaner vriendelik is nie.

Die Vryburger beveel sy lesers aan om direk by die omstrede KPMG navraag te doen indien hulle beleggings in die firma gehad het.