“Global Mandela” fees in die nuwe SA

‘n Musiek fees by die FNB stadium in Soweto genaamd ‘Global Citizen Festival: Mandela 100” het die geleentheid gebied vir jeugdige bendes om toeskouers te beroof van selfone, juweliersware, handsakke en dies meer.  Die sosiale media het die gebeure as “skrikwekkend” beskryf met weinig SAP teenwoordigheid om, om te sien na veiligheid.

Messtekery en brutale aanvalle was aangemeld en organiseerders is “geskok” oor die gebeure.  Tsotsi’s is onder andere verantwoordelik vir van die aanvalle.

Vish Naidoo van SAPD het verklaar “no way, only one robbery took place”.

Dit klink of daar werklik iets “fishy” aan die gang is.