Geloftefees Paardekraal

JAARLIKSE GELOFTEFEESVIERING

TE PAARDEKRAAL, KRUGERSDORP.

Sondag , 16 DESEMBER 2018.

06:00-07:00 Vroeë oggenddiens, Paardekraal Feesterrein.

Ds Christo Jooste

Predikant van die APK Marble Hall.

Opneem van kollekte.

07:00-08:45           POUSE

08:45-08:55 Samesang en opneem van kollekte.

08:55-09:00 Vlaghysing en ontplooiing van vlae.

09:00-09:05 Voorlees van die 1880 Gelofte

09:05-09:10 Bekendstelling van die Spreker

09:10-10:00   Feesboodskap deur ( Mev Sandra Reynders

Dogter van Prof H van der Wateren),

“Rol van die vrou en die opvoeding van ons kinders in die geskiedenis”.

10:00-10:05   Bedanking van die Spreker.

10:05-10:45                     POUSE

10:45-10:55  Samesang en opneem van kollekte.

10:55-11:00  Voorlees van die 1838 Gelofte.

11:00-11:05  Bekendstelling van die Prediker.

11:05-11:50     Gelofte diens deur Ds J P J Fourie

Emeritus Predikant van die N H Kerk van Afrika(Krugersdorp).

11:50-11:55   Bedanking van die Prediker.

11:55-12:00  Vlagstryking waarna “Die Stem van Suid-Afrika”gesing word.

12:00  Afsluiting: Voorsitter van die Paardekraal Feeskommissie

———————-o——————–

Vir verdere besonderhede kontak:

Sekretaris Mnr. At von Well by  082-348-3828 Vir enige navrae of verdere inligting of Cd’s van toesprake stuur vir ons U e-pos na (wagters@nashuaisp.co.za) Mnr. Chris Smit sel nommer 082-904-0880 /

Burgerskap Projek & Miniatuur Paardekraal Monumente Mnr.Sid Mann  0832273260 – (sid.mann@kmla.co.za)