Evkom – Skuld en bankrotskap

Evkom het nie ‘n medium of langtermyn plan om krag voorsiening en skuld te hanteer nie, aldus Jabu Mabuza.

Daar is nou ‘n versoek dat die regering (belastingbetalers) R100 niljard van die totale R419 miljard skuld moet oorneem.

Pravin Gorhan sê dat die skuld herstrukturering in 2019 sa aanspreek om terugbetaling te verseker.

Mabuza meld dat meganiese installasies altyd onderhewig is aan slytasie maar onderhoud is nie gedoen by kragstasies nie en Gordhan het belowe dat daar “planne” is om ‘n “swart” Kersfees te voorkom.

Gordhan het ook n beletsel geplaas op die verlof van snior bestuurders van Eskom aangesien hulle beskikbaar moet wees om die land se kragvoorsiening te optimaliseer.