Daily Archives: December 7, 2018

Hoekom SA sink

Hoekom is ons land in die toestand waarin hy verkeer?  Die parlement het sopas wetgewing goedgekeur wat maak dat huwelik bevestigers nie mag weier om dieselfde geslag huwelike te bevestig…

Nuusflitse

  Jhb ANC leier en R30 miljoen Die voorsitter van die ANC Johannesburg streek, Geoff Makhubo, het volgens bewering meer as R30 miljoen gebaat deur op te tree as bemiddelaar…

Forensiese ondersoek by Eskom

‘n Forensiese ondersoek is aan die gang by Kusile en Medupi kragstasies. Die beplande 780MW kraglewering deur die twee stasies realiseer nie terwyl beurtkrag die land lamlê. Die waarheid is…

Prasa se hekke wat nie werk nie

Vier-en-vygtig hoë-tegnologie outomatiese hekke is agt jaar gelede by die Kaapstadse Stasie geïnstalleer teen ‘n tender bedrag van R1,1 miljard deur Siyangena Technologies. Dit is volgens Google ‘n maatskappy wat…

Swart Agri SA Raadslid en gronddiefstal

Siphiwo Makinana, ‘n Agri SA Raadslid, het die regering gekritiseer oor grond wat aan swart boere gegee is. Hy meld dat sedert Derick Hanekom se tyd plase aan swart boere…

Mboweni en sy rooi pet vriend

Dit blyk dat Tito Mboweni en Julius Malema dik vriende is. Mboweni het die bekendmaking van Malema se huisadres veroordeel en beskryf as agterlik,  gruwelik, onsmaaklik en ‘n voorbeeld van…

SAPD bevorder duisende  beamptes

Die polisiediens het aangekondig dat 28,000 polisiebeamptes in die volgende drie jaar bevorder gaan word. Bheki Cele het vroeër die jaar gevra dat daar R2 miljard bemiddel word om 68,000…

Evkom – Skuld en bankrotskap

Evkom het nie ‘n medium of langtermyn plan om krag voorsiening en skuld te hanteer nie, aldus Jabu Mabuza. Daar is nou ‘n versoek dat die regering (belastingbetalers) R100 niljard…

SABC baas se R11 miljoen bonus

Tydens ‘n oudit, wat gedoen is by die SABC,  is bevind dat die vorige baas van die entiteit ‘n R11,5 “sukses” bonus ontvang het. Daar word nou versoek dat Motsoeneng…

Denel to nie so winsgewend

Die gespog dat Denel nie te koop is nie, en ook nie bankrot is nie, se waarheid vervaag met die inligting wat nou bekendgemaak is in die parlement. Denel se…

Eskom seniors – geen vakansie verlof

Die ernstige krisis in kraglewering vereis ’n daaglikse beplanning wat nie nou skipbreuk kan lei deur senior beamptes wat met verlof is nie. In die lig daarvan word alle verlof…

Telkom wil Cell C oorneem

  Telkom oorweeg die moontlikheid om Cell C oor te neem in Suid-Afrika en sal waarskynlik ’n aanbod in sit vir so ’n transaksie. Indien so ’n oorname wel plaasvind…

Senior Sjinese sakevrou gevang in Kanada

Veiligheidsbeamptes in Vancouver, Kanada het Huawei Technologies se Hoof Finansiële Beampte gearresteer op versoek van die Amerikaanse regering. Na wat berig word, is sy ’n oortreder van die sanksie verbod…

Brexit: Britse verdeeldheid kring uit

Terwyl die wêreld in spanning wag om te sien of die Britse parlement die ooreenkoms van premier Theresa May en die Europese Unie gaan aanvaar, versplinter die Britte in vele…

EU maak planne teen valse nuus

Die Europese Unie (EU) verwag van Facebook, Twitter en Google, om op ’n gereelde basis verslag te doen aan die EU oor valse nuusberigte, met die oog gerig op die…

Kernwapens: Rusland verwerp VSA beskuldiging

President Vladimir Poetin van Rusland het in ’n verklaring ontken dat Rusland die Middel-Afstand Kernwapen Ooreenkoms oortree het. Die president sê indien die VSA sou oorweeg om te onttrek uit…

Maak gereed vir Oos-Wes konflik

Die Trump-administrasie het Rusland daarvan beskuldig dat die land mislei en kul met die nakoming van die ooreenkoms oor kernwapens en ballistiese missiele. Die Europese lande is bekommerd dat die…

Lang ruimtereis na Bernu voltooi

Die ruimte robot Osiris-Rex het veilig op die asteroïede, Bernu aangekom na ’n reis van twee jaar deur die ruimte. Nou is die hoop gevestig op die vermoë van die…