Daily Archives: December 6, 2018

Nie te koop en nie bankrot

Die wapenvervaardiger Denel is nie te koop nie, en is beslis ook nie bankrot nie, en geen verdere moontlikheid bestaan dat die vervaardiger aan Saoedi-Arabië verkoop sal word nie. Dit…

TLUSA eis skadevergoeding van Evkom

Transvaal Landbou Unie SA het gevra dat boere ‘n vaste tarief aangeslaan moet word vir krag gelewer en wel op ‘m pro rata basis. Regsadvies gaan ingewin word oor verliese…

Twee mans ontsnap by hof

Dit blyk dat die ontsnapping van verhoor afwagtendes meestal gepaard gaan met die samewerking van beamptes, want dit is deesdae net te maklik om die tronkselle te vermy. Twee verhoor…

Denel erken beurs toekenning was verkeerd

Denel het aangekondig dat die beurs toekenning aan Supra Mahumapelo se seun van R1,1 miljoen gekanseleer is. Denel het aanvanklik ontken dat die toekenning onbehoorlik was en dat enige bewerings…

Vervanging van Padongelukke Fonds uitgestel

Die besluit om die bankrot Pad Ongelukke Fonds te vervang met die Pad Ongeluk Voordele Skema is uitgestel tot 2019. Daar is onder andere voorgestel dat die twee fondse gelykertyd…

TLU SA spreek sy kommer uit oor beurtkrag

In ‘n skrywe aan die Groep Uitvoerende Hoof van Eskom spreek die president van TLU SA, mnr. Louis Meintjes sy ernstige kommer uit oor die impak van beurtkrag op kommersiële landbou….

Die Vryburger Kinderfonds in 2019

Desember het aangebreek, en die bestuur van Die Vryburger Kinderfonds maak gereed om vroeg in 2019 finansiële hulp te verleen aan ons volk se kinders. In die afgelope vier jaar…

Tsoenami waarskuwing vir Nieu Caledonië

Nieu Caledonië wat deel uitmaak van ’n groep eilande aan die oostekant van Australië, staar ’n tsoenami in die gesig na ’n reuse aardbewing die eiland getref het. Die aardbewing,…

Separatiste dood dosyne Indonesiese werkers

Die Owerhede in Indonesië het die dood van werkers deur die Papuan separatiste beskryf as “gruwelike aanval” wat die ergste is in onlangse tye van die land. Die werkers was…

Venezuela soek hulp by Russe

Die omstrede diktator van Venezuela het nou die Russiese regering as sy “strategiese vennoot” gemaak nadat die VSA sanksies teen die bankrot land ingestel het. Die president het ’n toer…

Nasionalisme herleef in Spanj

e Alhoewel die Sosialiste die verkiesing in die Spaanse deelstaat Andalus oortuigend gewen het, bestaan daar kommer oor die vinnige opgang wat die nasionalistiese Vox party gemaak het. Die Vox…

Islamitiese Staat leier in lugaanval dood

Die Islamitiese Staat leier wat verantwoordelik is vir die dood van ’n werker van die Verenigde Nasies in Sirië, is deur die koalisie magte se lugaanval gedood. Alhoewel die Islamitiese…

Curiosity vind vreemde steen op Mars

Die Amerikaanse ruimtetuig Curiosity wat reeds verskeie ontdekkings op Mars op sy telkaart het, is nou weer in die nuus met sy jongste ontdekking van ’n besondere blink steen. Die…