Daily Archives: December 4, 2018

Noord-Kaap sonkrag in werking

Die jongste nuus oor die verbetering van kragvoorsiening kom uit die Noord-Kaap gebied waar die sonpaneel plaas se eerste fase gereed gemaak is en krag lewer . Die plaas word…

KPMG gee R47 miljoen terug

Die ouditeursfirma KPMG het R47 miljoen van die sogenaamde Gupta fooie terug gegee wat onder 52 burgerlike organisasie verdeel sal word. Maar R23 miljoen gaan aan die Democray Works Foundation,…

Parkeraad bevorder Islam geloof

Die Parkeraad het die eerste van vyf Moslem gebedsfasiliteite geopen by Skukuza in die Kruger Nasionale Park. Vier ander kampe naamlik Laer-Sabie, Satara, Shokwane en Afsaal Piekniek oord is geoormerk…

Twaalf SR lede geskors

Die Universiteit van Zoeloeland het 12 van die 15 Studenteraad se lede geskors weens diefstal by ‘n Drakensberg oord. Ketels, linnegoed, haardroërs, koppies en pierings is deur die studente gesteel…

Malema en die sigaret baas

Adriano Mazzotti, die sigaret vervaardiger en eienaar van Carnilinx, wat dikwels beskuldig is van smokkelary in die tabak bedryf, verhuur ‘n luukse huis in Hyde Park. Die huurders is Julius…

Cope soek wit kiesers

In ‘n poging om ongelukkige kiesers van die DA te trek, het Cope ‘n opmars saam met Afriforum gehou teen plaasmoorde. Terror Lekota word nou as ‘n nuwe messias beskou…

Vlug uit SA

Die aantal mense wat SA verlaat is besig om toe te neem. Eiendoms kenners meld dat sommige persone die land verlaat voordat hul huise nog verkoop is Dit blyk dat…

Hoof van Gupta myn geskiet

Jagannath Arora, die Hoof Uitvoerende Beampte van JIC Mining Services, is Saterdagnag in n skietery gedood. JIC is deel van die Tegeta Resources groep wat deur die Guptas besit word….

“Global Mandela” fees in die nuwe SA

‘n Musiek fees by die FNB stadium in Soweto genaamd ‘Global Citizen Festival: Mandela 100” het die geleentheid gebied vir jeugdige bendes om toeskouers te beroof van selfone, juweliersware, handsakke…

Geloftefees Paardekraal

JAARLIKSE GELOFTEFEESVIERING TE PAARDEKRAAL, KRUGERSDORP. Sondag , 16 DESEMBER 2018. 06:00-07:00 Vroeë oggenddiens, Paardekraal Feesterrein. Ds Christo Jooste Predikant van die APK Marble Hall. Opneem van kollekte. 07:00-08:45           POUSE 08:45-08:55…

Die boorgate is weg!

Hy dra die indrukwekkende name, “Prince Ishwar Ramlutchman Mabheka Zulu”en het selfs ’n mooi gebaar betoon teenoor Koning Goodwill Zwelithini op Erfenis dag iewers in Durban. Die Valke het egter…

Klimaat: Duisende in protes in Brussel

Die strate van Brussel, die hoofstad van België, bewe van derduisende mense wat in ’n massa optog stap en eise stel aan die regering oor klimaatsverandering. Die optog volg enkele…

Spanning hoër tussen Russe en Oekraïne

Die regering van die Oekraïne het aangekondig dat hy sy grense sluit vir Russe in die ouderdom tussen jonk en middeljarig nadat die twee lande in ’n spanningsvolle stryd gewikkel…

Russiese ambassade ’n spioenasie sentrum

Die Russiese ambassade, Alexander Shulgin, in Den Haag was aktief betrokke by die mislukte poging van April vanjaar om die organisasie vir die Verbod op Chemiese Wapens te kaap. Die…

Nog walvisse spoel op strand

Dit is die vyfde voorval binne 10 dae in Nieu-Seeland dat walvisse op die strand uitspoel en deur die owerheid begrawe moet word. Wetenskaplikes sê die voorvalle kan nie aan…

Karavaan stappers op honger staking

Aan die een kant van die grens tussen Amerika en Meksiko staan Amerikaanse soldate gereed op enige gebeurlikheid wat optrede mag vereis teen onwettige immigrante wat wil probeer deurglip na…

Korea state beweeg nader na mekaar

Die twee state, Noord-Korea en Suid-Korea is besig om geleidelik nader aan mekaar te beweeg na jare van diepe vyandskap na ’n oorlog wat die land in twee gedeel het….

Duisende afleggings deur Bayer

Die Duitse farmaseutiese vervaardiger Bayer het aangekondig dat hy van plan is om sowat 12,000 afleggings te don met sy herstrukturering wat in 2019 tot 2021 deurgevoer gaan word. Die…

Maanrots teen rekord prys verkoop

Drie stukke rots wat na die aarde gebring is en op ’n veiling aangebied is in New York, het die rekord prys van $855,000 gehaal. Dit is twee keer die…