Zuma moet betaal

Die Hooggeregshof in Pretoria het beveel dat die regskoste wat di staat betaal het vir Jacob Zuma se sake, sowel as die regsverteenwoordiger se inkomste uit die sake, moet terugbetaal word.

Die regsverteenwoordiger van Zuma is beveel om die R25 miljoen wat hy in sy sak gesteek het, terugbetaal moet word aan die staat.

Die saak is nog vandag ook in di hof om afgehandel te word, maar dit is nie die einde van Jacob Zuma se hofsittings nie, want teen die eind van November word sy saak hanteer waar hy aangekla word van beweerde korrupsie en geldwassery.

Die finale uitspraak word binne enkele dae verwag, en kenners meen die hof kan weier om ’n appèlaansoek goed te keur..

Foto – Jacob Zuma