Verwoerd: Moord was polities gedrewe

Die outeur van die boek “The man who killed apartheid” , Harris Dousemetzis, toon aan dat Dimitri Tsafendas by sy volle positiewe was en dat dr. Verwoerd vermoor is weens politieke redes.

Die huidige minister van Korrektiewe Dienste,  Michale Masutha, beskryf die boek en bevindings as ‘n oomblik van waarheid aangesien Tsafendas nie ‘n persoon (man) dood gemaak het nie maar ‘n sisteem ( apartheid).   Waarnemers sê dit is jammer dat die skrywer nie die persone identifiseer agter die moord nie,  want die argitekte kom vanuit die binnekringe van die Afrikaners.