US onttrek uitnodiging van akademici

Die Universiteit van Stellenbosch het die uitnodigings van sewe akademici verbonde aan drie Israeli Universiteite, terug getrek.

Druk vanaf 18 groepe teen die teenwoordigheid van die Israeli’s het gelei daartoe dat US geswig het onder die druk.

Die SA Joodse Raad het die Universiteit gekritiseer vir die ondeurdagte besluit.

Dit blyk dat die druk vanuit pro-Palestynse groepe gekom het oor sogenaamde  “mense-regte” skendings.

As daar na die lys van sprekers gekyk word is dit prominente aktiviste soos Zackie Achmat, Albie Sachs, Lidiwe Hani (oud-dwelm verslaafde) dogter van Chris Hani wat sal optree.