Stem sonder adres!

Nuwe wetgewing bepaal dat kiesers wat op die kiesersrol is sonder ‘n adres wel volgende jaar mag stem in die ANC verkiesing.

Al wat nodig is, is dat so ‘n persoon ‘n vorm moet invul wat die adres aantoon, dan is alles reg.

Indien ‘n kieser geen adres kan aanbied nie, kan die kieser steeds stem maar net vir die nasionale stemming.

Regter Kriegler het gepraat van die “bordeel” waarin hy gewerk het,  verwysend na die OVK.

Waarnemers reken volgende jaar se stemmery gaan waarskynlik verby die grense van ‘n bordeel beweeg en die moontlikheid dat bedrog kan plaasvind, word met die nuwe reëling verhoog.