Senior polisie beamptes en korrupsie

‘n Forensiese ondersoek rondom die toekenning van ‘n R61 miljoen kontrak aan Keith Keating vir die voorsiening van forensiese materiaal het getoon dat minstens 20 senior polisiebeamptes betrokke kon wees by die toekenning van die tender.

Die vorige waarnemende kommissaris van polisie, Khomotso Phahalne,, brigadier Sydney Masuku, Luitenant Generaal Avhashoni Ramilksi, Kolonel J Potgieter, Luitnant Generaal S Schutte, Luitelant genl. Lungiswa Swezi, kol. T Magubane, Luitenant kol. A Patrick, Brigadier N Pillay, Majoor genl. E Mavundla, brig. J Ramathoka, Luitenant kol. C Goosen, Luitenant kol. M Grundling en kapt. I van Huyssteen word in die verslag uitgewys vir hul betrokkenheid by potensiële bedrog en samespanning wat gelei het tot die onregmatige transaksie in Mei 2016.

Die polisiediens is reds vir jare onder verdenking weens moontlike bdrog, korrupsie en tall ander misdrywe, en die jongste geval dui daarop dat die polisiediens van sy senior tot die laagste rang elemente bevat wat ni te vertrou is nie.

Die pogings om oud polisiebeamptes terug te lok, blyk ook ’n mislukking t wees, en die algemene gevoel is dat die toelating van oud MK led ’n nog groter gevaar vir blankes kan beteken.