Nuusflitse – 7 November

 

 

Duitsland

’n Duitse burger wat reeds 94 jaar oud is, en in sy jong dae ’n Nazi Wag gewees het, word nou voor die hof gesleep deur die land se owerheid.

Frankryk

Ses mans is in hegtenis geneem in Frankryk nadat hulle klaarblyklik beplan het om ’n aanval uit te voer op die ongewilde President Emmanuel Macron.

Irak

Meer as 200 verskillende massa grafte is in Irak gevind waar slagoffers van die terroristegroep, Islamitiese Staat was ’n deur die groep begrawe is. Honderde slagoffers se oorskot is in die grafte gevind.

Europa

Na raming sterf sowat 33,000 mense jaarliks aan verskillende toestand in Europa weens die weerstand wat virusse teen antibiotika opgebou het en gevolglik die dood veroorsaak het.

Frankryk

Die lewelose liggaam van ’n polisiebeampte is in die woonerf van die land se Eerste Minister gevind, wat nou deur deskundiges ondersoek word omdat die vermoed bestaan dat dit ’n moord geval kan wes.