Nuusflitse

Vuisgevegte in parlement

Ramaohosa se spreekbeurt in die parlement moes tydelik onderbreek word vir vyf minute na ‘n fisiese onderonsie tussen EFF en Agang se parlemensledes. Twee lede is gevra om die sitting te verlaat.

MyCity bus nou AsCity

‘n MyCity bus is in Milnerton aan die brand gesteek.  Dit volg op die onlangse staking deur bestuurders en werkers van die MyCity groep.  Spottnderwys word na die bus verwys as ’n AS-City, maar die erns van plundery word steeds veroordeel.

Skole

Dit blyk asof openbare skole, veral tradisioneel blanke skole, oorlaai gaan word met anderskleuriges weens die groot tekort aan skole en onderwysers. Talle kinders kon nog nie geplaas word nie weens die tekorte.