Nuusflitse

SAKP bevraagteken beleggings

Die SA Kommunistiese Party bevraagteken die skielike beleggings van miljarde rande wat nou die land binnestroom na Ramaphosa se ontmoetings met beweerde  “beleggers”.  Die party eis dat die ANC die besonderhede bekend moet maak van die Foreign Direct Investment.

Gordhan waarsku SAL

In kontras met die verklaring van die ANC se president Ramaphosa oor SAL het Pravin Gordhan die bestuur gewaarsku om sake reg te ruk aangesien daar in Maart 2019 ‘n R14 miljard skuld terug betaling op hulle wag.