Evkom verslag “skandelik” gelek

‘n Vertroulike verslag oor gebeure by Evkom is aan die pers gelek wat daarop dui dat ministers Lynne Brown en Malusi Gigaba betrokke kon wees by onderduimse handelinge.

Minstens 44 persone en 25 maatskappye word in die verslag genoem wat kriminele vervolging in die gesig kan staar.

Volgens die voorsitter van Evkom, Zukiswa Rantho  is die “lek” van die verslag ‘n verleentheid en ook skandalig aangesien die persone betrokke nog nie in kennis gestel is nie.

Wanneer die verslag bekend gemaak gaan word kon nie bepaal word nie maar dit sal glo voor einde November aan die parlement voorgelê word. Daarna gaan die parlement in reses en het die ”skok” en stof  teen Januarie gaan le