Discovery – die rassiste

Discovery se besluit om slegs aandele aan swartmense beskikbaar te stel, is ’n baie sterk bewys dat hierdie maatskappy rassisties en anti-blank is.

Hoe blankes dit nog oor hulle gewete kry om hulle geld aan die rassiste te betaal, weet net hulle wat dit doen.

Geen regdenkende mens wil gemoeid wees met so ’n kruiperige rassistiese en gemene organisasie nie – want gemeen is hulle om geld van witmense te ontvang maar daardie selfde mense te verbied om aandele t koop in die maatskappy.

Mag Discovery uiteindelik homself vernietig.

Jan de Beer