ANC skors burgemeester

Die burgemeester van Stutterheim, ene Pateka Qaba, is geskors deur sy party na geweldadige proteste in die dorp waartydens die munisipale gebou en ‘n kliniek afgebrand is.

Waarom daar toegesien word dat partygenote die rade in die grond bestuur en daarna eers teem sulke mense opgetree word, bly onverstaanbaar.

Wie moet die raadsgeboue en klinieke weer opbou en met wie se geld, word gevra deur die blanke inwoners.

Vrae wat die AenC nooit kan en wil beantwoord nie, word bloot geïgnoreer en Suid-Afrika se infrastruktuur wat oor drie eeue deur blankes opgebou is, word nou vernietig.

Politieke ontleders en analiste wys daarop dat die geleidelike agteruitgang wat ondervind word, Suid-Afrika oor n paar dekades sal laat lyk soos die res van Afrika, en sal weinig oorbly van die eens trotse Eerste Wereldq staat.