Daily Archives: November 15, 2018

Premier May kry akkoord met EU

Die onderhandelaars van die Europese Unie het ’n voorlopige akkoord oor Brexit bereik met die Verenigde Koninkryk en daarmee die grootste moontlike spanning afgegooi van premier Theresa May se skouers….

Kind gooi onderwyser met baksteen

Van water tot baksteen.  Eers is ‘n onderwyseres met ‘n glas water gegooi, ’n toe is die leerling is geskors. Nou het ‘n leerder in Soweto sy onderwyser met ‘n…

Sewe munisipaliteite op rand van bankrotskap

Minstens sewe Limpopo munisipaliteite is op die rand van bankrotskap as gevolg van die VBS Bank sage. Tien munisipaliteite het miljoene belê by VBS Bank, maar drie het die geld…

Joernalis vra Ramaphosa vas

Tydens ‘n onderhoud met die Europese pers het ‘n joernalis aan die ANC president, Cyril Ramaphosa, gevra of sy herhaalde retoriek van die Mandela nalatenskap nie bots met sy Marxistiese…

Silas struikel in onderhoud

Die waarnemende hoof van die Vervolgings Gesag, Silas Ramaite,  het gesukkel tydens sy onderhoud vir die vulling van die pos.  Verskeie lede van die paneel moes  herhaalde kere vir hom…

Bankrot SABC kort miljarde

Die bankrot SABC nasionale uitsaaier se voorsitter, Bongumusa Makhathini, het in die staande kommitteer van die Parlement gesê dat die uitsaaier benodig R3 miljard as die ANC regering wil voorkom…

Eens pragtige skool, nou dwelm hool

Inwoners in die omgewing van die multi-miljoen Rand Lebaka B Primary School in Mohlabaneng, wat in Noord Transvaal geleë is, het nou ’n dwelm-hool geword. Die mense beweer die skool…

Tsjeggiese Republiek verwerp VN plan

Die Tsjeggiese Republiek het nou aangesluit by ’n groot aantal lande wat besluit het om nie di Verenigde Nasies se immigrasie plan te onderteken nie. Die verset het begin toe…

Eerste karavaan voetslaners kom by grens

Die onwettige immigrante wat as die karavaan bekend geword het, en onderweg is na die VSA in die hoop vir ’n beter lewe, se eerste klomp is naby die grens…

Linkse CNN dagvaar Donald Trump

Die vêr linkse Amerikaanse nuusagentskap CNN het aangekondig dat hy President Donald Trump en die Wit Huis dagvaar omdat sy verslaggewer se toegangspermit ingetrek is. Die joernalis het twee vrae…

Olie verkope onder groot druk

Dit is nie ’n tydelike verskynsel dat die aanvraag na olie aan die afneem is nie aangesien die koms van elektriese motorvoertuie maar nog in sy begin stadium is. Kenners…

Sanksies teen Noord-Korea bly staan

Die Verenigde State van Amerika is steeds skepties oor Noord-Korea se onderneming om sy kernwapen program te staak. Amerikaanse beamptes het vasgestel dat Noord-Korea nog minstens 13 kernkrag aanlegte het…

Deur my lens

Soms kan jy net kop skud vir die dom dinge wat sogenaamde staatshoofde kwytraak, en dan praat ek nie van Cyril Ramaphosa wat oorsee gesê het hier is nie plaasmoorde…

President Bolsonaro benoem eerste vrou

Kongreslid Tereza Cristina is deur die nuwe resident van Brasilië benoem as lid van die kabinet wat op 1 Januarie 2019 die land se nuwe regering sal vorm. Sy sal…