Daily Archives: November 14, 2018

Die man met die pinkie bedank

Die man wat sy pinkie omhoog gehou het in die parlement, Malusi Gigaba het bedank as Minister van Binnelandse Sake. In ‘n verklaring sê hy dat hy die druk van…

Verrotte vis?

Suid Afrika se Departement van Visserye is vasgevang in ‘n faksie geveg tussen senior amptenare terwyl ‘n kultuur van korrupsie die Departement lamlê. Dit het die gevolg dat basiese take…

SAUK kasregister loop leeg

Dag Zero vir die SAUK is besig om nader te kom.  Volgens ‘n raadslid gaan die entiteit reeds in die eerste kwartaal van 2019 nie in staat wees om salarisse…

Skuldlas word net groter

Munisipale en stadsrade se skuld aan Evkom is in ‘n opwaartse spiraal met die jongste syfers van R17 miljard teen die einde van September.  Dieselfde patroon word gevind by die…

Gupta’s en Zuma’s bly nuusmakers

Jacob se eks-vrou Nkosazana Dlamini-Zuma het nou ook erken dat sy die Gupta’s besoek het tydens haar termyn as Minister van Buitelandse Sake.  Behalwe vir  “amptelike” besoeke het sy ook…

VBS gelikwideer

Dit het slegs 10 minute geneem vir Regter J W Louw om ‘n aansoek van likwidasie van VBS Mutual Bank toe te staan.  Die aansoek is gebring deur die Reserwe…

Afrika, O Afrika!

Johannesburg se Burgemeester, Herman Mashaba, het glo sy eerste burgerlike arrestasie gedoen in belang van die Goudstad se reputasie. Hy het ’n man gestop wat met ’n winkel inkopie waentjie…

Brexit: Britse premier onder druk

Die Britse Eerste Minister, Theresa May, verkeer onder geweldige druk om ’n onderhandelde ooreenkoms vir uittrede met die Europese Unie te bereik terwyl die tyd daarvoor besig is om uit…

Demokrate wen Arizona na tweede telling

Die Demokratiese kandidaat, Kyrsten Sinema, het die senaat verkiesing in di deelstaat Arizona gewen met ’n baie klein meerderheid nadat die stemme ’n tweede keer getel moes word. Sinema is…

President van Brasilië regeer anti-sosialisties

Die sosialistiese bestel wat in Brasilië die botoon gevier het en vakbonde bevoordeel het, is besig om ’n ander koers in te slaan nadat die president met streng maatreëls begin…

Britse super-ma se 21 is genoeg

Verlede jaar het Brittanje se “super-ma” met die geboorte van haar 20 ste suigeling gesê dit is nou genoeg, maar toe 2018 aanbreek, word die swangerskap bevestig en is nommer…

Westerse volke aan die sterf

Dit is nie net die Afrikanervolk van Suid-Afrika wat ’n sterwende volk is nie, maar die grootste deel van die Westerse volke se aanwas is te min om voortbestaan te…

Oostenrykse kolonel spioeneer vir Russe

Die Oostenrykse regering van Kanselier Sebastian Kurz verwag nou antwoorde op indringende vrae wat aan een van sy Weermag se senior offisiere gestel word. Die owerheid het vasgestel dat die…