Daily Archives: November 8, 2018

OB soek Gordhan se bloed

Die sukkelende Openbare Beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, het Pravin Gordhan opgeroep om voor haar te verskyn rondom die vroeë uittrede pakket van Ivan Pillay in 2010. Gordhan is in 2016…

300 bestuurders afgedank

Innovative Staffing Solutions het 300 vragmotor bestuurders afgedank nadat hul positief getoets is vir die gebruik van dagga. Die firma meld dat gereelde toetse gedoen word om te bepaal of…

Eerste munisipaliteit vou

Die Fetakgomo munisipaliteit in Limpopo gaan onder administrasie geplaas word nadat salarisse nie betaal kon word nie. Dit volg na sowat R200 miljoen deur die munisipaliteit onwettig by die VBS…

VBS word dalk gelikwideer

– Die Reserwe Bank van Suid-Afrika het geen ander keuse nie as om die VBS Mutual Bank te likwideer sodra hulle voldoende bewyse het dat die Bank insolvent is. Die…

Senior polisie offisiere “leen” blou ligte

Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat (Ipid) het arrestasies uitgevoer op drie polisie generaals, ’n brigadier en ’n sogenaamde diensverskaffer weens beweerde bedrog en korrupsie asook vervalsing. Die polisie offisiere is…

Dawie Roodt – Vat jou geld oorsee

Die ekonoom Dawie Roodt het reeds in 2017 beleggers aangeraai om hul geld oorsee te belê. Na bykans ‘n jaar het hy steeds dieselfde raad ten spyte van Zuma se…

Trump steeds politieke faktor

Alhoewel die Amerikaanse president, Donald Trump, sy beheer oor die Huis van Verteenwoordigers moes afstaan aan die Demokrate, is dit opvallend dat hy steeds ’n enorme faktor is in die…

Karavaan voetslaners vra asiel

Duisende onwettige immigrante wat as karavaan voetslaan na di Amerikaanse grens met Meksiko het koue voete gekry en wil nou eerder in Meksiko vir asiel aansoek doen. Die sogenaamde dapper…

Die Osoonlaag is aan die herstel

Wetenskaplikes meld dat die osoonlaag aan die herstel is en ’n blywende heling kan verwag word en meen dat dit nie onmoontlik is vir algehele herstel binne 40 jaar nie….

Musk se Tesla verby Mars

Op 14 Februarie vanjaar het die ruimte tegnoloog en hoof van die Tesla elektries motor vervaardiger beide instansies aangewend om ’n stukkie wêreldgeskiedenis te skryf. Musk het die kragtigste vuurpyl…

Le Pen oorskadu Franse president

In ’n meningsopname wat weereens ’n bevestiging is van die opkoms van nasionalisme in Europa, is bekendgemaak dat Marine Le Pen, leier van die nasionalistiese party in Frankryk, groter steun…

Brit swem reg rondom Engeland

Vir die eerste keer in die geskiedenis van die mensdom, het ’n man daarin geslaag om reg rondom Engeland te swem, maar dit was nie sonder erge wilskrag nie. Ross…