Daily Archives: November 7, 2018

Trump verloor algehele meerderheid

President Donald Trump en sy Republikeinse Party het met die middeltermyn verkiesing gedeeltelik di onderspit gedelf toe die Demokrate beheer geneem ht van die Huis van Verteenwoordigers. Die Demokrate het…

VSA Republikeine sterker in Senaat

Die Republikeins Party in Amerika het sy meerderheid in die Senaat vergroot, en daarmee verseker dat die Huis van Afgevaardigdes wat nou deur die Demokrate behee word, nie alleen seggenskap…

Nuus breek – VSA Demokrate wen veld

In die middeltermyn verkiesing in die Verenigde State van Amerika het die linkse Demokratiese Party beheer oorgeneem van die Huis van Verteenwoordigers, maar die Republikeine het die Senaat behou. Alhoewel…

Zuma moet betaal

Die Hooggeregshof in Pretoria het beveel dat die regskoste wat di staat betaal het vir Jacob Zuma se sake, sowel as die regsverteenwoordiger se inkomste uit die sake, moet terugbetaal…

Nuusflitse

Vuisgevegte in parlement Ramaohosa se spreekbeurt in die parlement moes tydelik onderbreek word vir vyf minute na ‘n fisiese onderonsie tussen EFF en Agang se parlemensledes. Twee lede is gevra…

Makhozi Khoza en Maimane se “kleur”

Die voormalige ANC parlementslid, Makhozi Khoza,  tans direkteur by OUTA (sic) het Mmusi Maimane op Twitter aangevat or sy drinkery van “native beer” tydens ‘n Lobôla geleentheid. Sy het “getwiet”…

Gigaba dreig die ANC

Malusi Gigaba het in ‘n onderhoud gesê hy sal lid bly van die ANC en nie soos Julius Malema die party verlaat nie. Hy gaan verder en sê dat daar…

Wie lieg nou vir ons

Beide Jacob Zuma en sy seun Duduzabe Zuma was betrokke by onreëlmatige en selfs onwettige transaksies.  Nou kom die  nuwe ANC president, en bevestig dat sy seun Andile Ramaphosa betalings…

Groter werkloosheid in SA

Die Nasionale Unie vir Mynwerkers (NUM) het ’n beroep gedoen op die Minister van Minerale Hulpbronne, Gwede Mantashe, om werksgeleenthede te beskerm ny die Gold Field Myn. Die volg nadat…

Moslems eis optrede ten Wilders

’n Federasie wat meer as ’n 100 Moslem moskees verteenwoordig in Nederland het die sosiale netwerk Twitter versoek om die nasionalis, Geert Wilders, te blokkeer op die internet. Die Moslems…

Skors Venezuela, sê Brasilië

Die nasionalistiese president van Brasilië, Jair Bolsonaro het gesê Venezuela behoort nie langer ’n lid van die Suid-Amerikaanse Handels blok te wees nie. Bolsonaro het Venezuela se linkse regering beskuldig…

Zimbabwe soek miljoene dollar

Die Minister van Lande en Landbou in Zimbabwe soek dringend sowat $40 miljoen om voormalige blanke boere van die land te vergoed vir die onreg wat die diktator Mugabe hulle…

VSA gereed vir voetslaner karavaan

Troepe van die Amerikaanse Weermag het begin met die uitrol van lemmetjiesdraad op die grens met Meksiko waar die veelbesproke grensmuur nog nie opgestel is nie. Honderd meter lemmetjiesdraad word…

Tonne noodvoorraad bereik Sirië

’n Konvooi vragmotors met tonne voorraad het in die stad Raqqa aangkom waar sowat 50,000 in ernstige nood verkeer na die geweld wat vroeër vanjaar gewoed het om die Islamitiese…

Kuberkrakers kry Franse kernkrag planne

Kuberkrakers het daarin geslaag om deur te breek en geheime dokumente bekom van Frankryk se Kernkragsentrales waarvan sekere besonderhede op ’n gehuurde rekenaar bediener in Duitsland gevind is. Volgens die…

Macron: Nasionalisme neem Europa na 1930

Die sosialistiese Franse president het homself vasgewoel om nasionalisme te verbind aan die tydperk sedert die Eerste Wêreldoorlog en waarsku noudat die opkoms van nasionalisme in Europa en elders die…

Nuusflitse – 7 November

    Duitsland ’n Duitse burger wat reeds 94 jaar oud is, en in sy jong dae ’n Nazi Wag gewees het, word nou voor die hof gesleep deur die…