Daily Archives: November 6, 2018

Zuma en die hofsaal

Die stryd tussen die linkse DA party en die afgesette president, Jacob Zuma, neem ’n tree nader aan beslissing wanneer die party uiteindelik daarin slaag om Zuma in die hof…

Nuusflitse

NVG se baas en band opname Die kantoor van die Nasionale Vervolgings Gesag wou nie kommentaar lewer raangaande verslae van ‘n seks video waarin die waarnemende nasionale direkteur van NVG,…

Deur my lens

Soos voor elke verkiesing in die land, gryp die ANC en verskeie opposisiepartye na geelwortels waarmee hulle weer die kiesers kan flous om hul ondersteuning op stemdag te kry. Hierdie…

DA vrees De Lille planne

Die leiers van die linkse DA is erg bekommerd oor die moontlike planne wat Patricia de Lille in die mou voer met di stigting van ’n nuwe party, of selfs…

Nog ’n nuwe swart party gestig

Die swartmense van die noordelike deel van Transvaal het besluit om ’n nuwe politieke party te stig nadat hulle geld verloor het met die VBS Mutual Bank en die ANC…

Terroris se standbeeld kos nog meer

Die R8,2 miljoen se standbeeld van Nelson Mandela buite die Victor Verster gevangenis moet nou “herstel” word aangesien die standbeeld nie werklik ‘n mooi weergawe van Mandela is nie. Volgens…

Evkom verslag “skandelik” gelek

‘n Vertroulike verslag oor gebeure by Evkom is aan die pers gelek wat daarop dui dat ministers Lynne Brown en Malusi Gigaba betrokke kon wees by onderduimse handelinge. Minstens 44…

Franse eiland bewoners stem “Nee”

Die sowat 174,000 kiesers van die verlate Nuwe Kaledonië Eiland ten ooste van Australië het besluit om ’n referendum te hou oor moontlike onafhanklikheid van Frankryk. Sommige kiesers is bevrees…

Iran stel sy hommeltuig bekend

Iran het begin met die vervaardiging van sy eie hommeltuig vegter vir die gebruik in sy ei lugmag nadat die Amerikaanse president sanksies teen hom ingestel ht. Die Iranse Republiek…

Pole wil ook onttrek uit VN ooreenkoms

Tydens die Duits kanselier, Angela Merkel, se besoek aan Pole het die land se Eerste Minister, Mateusz Morawiecki, in ’n gesamentlike verklaring bekend gemaak dat hy die oorweeg om Pole…

Brasiliaanse aandele beurs styg dramaties

Di aandelebeurs in die Brasiliaanse stad Sao Paulo het verlede week skerp gestyg en ’n nuwe rekord hoogte bereik met die aankondiging dat die land ’n mer eerbare president gekry…

Miljoene sigarette na Duitsland gesmokkel

’n Russiese vragmotor bestuurder is in die noordelik gebied van Duitsland deur die polisie in hegtenis geneem nadat hy betrap is van sigaret smokkelary. Die 43-jarige vragmotor bestuurder word beskuldig…

Pres. Macron gewildheid bereik laagtepunt

In die jongste meningspeiling wat in Frankryk vrygestel is, het die gewildheid van president Emmanuel Macron ’n nuwe laagtepunt bereik. Volgens ’n opname sal hy nie ’n mosie van wantroue…

Gesondheidsdienste krepeer wêreldwyd

Gedurende die afglop ses maande het verskeie lesers dit onder die aandag van Die Vryburger gebring dat noodsaaklike voorskrif medikasie nie beskikbaar is nie. In Vlaandere het die Aptekersbond ook…