Daily Archives: November 5, 2018

Versplinterde politici

Dit was wyle dr. D. F. Malan wat by geleentheid gesê het dat die swartmense met hulle stamstelsel ’n resep vir ernstige verdeeldheid is wat langdurige onderlinge samewerking feitlik onmoontlik…

Motor rubriek – Jaguar E-Pace P300 HSE

Wanneer daar aan Jaguar gedink word gaan ons ouer motor entoesiaste se gedagtes onwillekeurig terug na die dae van die E-Type, Merk 10 ensovoorts en wanneer daar ‘n vergelyking getref…

Nuusflitse

SAKP bevraagteken beleggings Die SA Kommunistiese Party bevraagteken die skielike beleggings van miljarde rande wat nou die land binnestroom na Ramaphosa se ontmoetings met beweerde  “beleggers”.  Die party eis dat…

ANC bevestig SAL sal vlieg

Die ANC se grootbase het bevestig dat hul geen plan het om SAL te sluit of te verkoop nie, en om die verleentheid te verberg oor die gemors in die…

Swak sekuriteit skrik mense af

‘n Verslag rondom die toestand van veiligheid op Suid Afrika se spoor netwerk toon dat daar 6,379 sekuriteit verwante voorvalle was in die 2016/17 tydperk. Sestien sterftes en 525 beserings…

Senior polisie beamptes en korrupsie

‘n Forensiese ondersoek rondom die toekenning van ‘n R61 miljoen kontrak aan Keith Keating vir die voorsiening van forensiese materiaal het getoon dat minstens 20 senior polisiebeamptes betrokke kon wees…

Sosialistiese Revolusionêre Werkers Party gestig

Numsa het die Sosialistiese Revolusionêre Werkers Party (SRWP) gestig en gaan moontlik in die komende verkiesing van 2019 deelneem met sosialisme as hul slagkreet. Die vryheid van die werkersklas en…

Rugkrappery en die ANC

Ten spyte van vele berigte en bewerings van onreëlmatige optredes en sameswerings teen Ace Magashula het die ANC se hoofbestuur ‘n “verrassings “ partytjie vir hom gehou op sy verjaarsdag….

Gigaba se vreemde gedrag

Die Minister van Finansies het ‘n uitdaging gerig aan enigeen om hom aan te kla van meineed.  Hy wil eerder sy saak stel voor die etiese kommitteer van die parlement….

Brexit vol stoom na eindpunt

Na baie maande van geduld en deursettingsvermoë wat deur die Britse Eerste Minister, Theresa May, openbaar is, blyk dit dat die proses van uittrede uit die Europese Unie sy laaste…

Hewige storms eis lewens in Italië

Swaar reën neerslae wat gepaard gaan met hewige wind het die afgelope week die lewens van minstens 29 mense geëis in Italië, terwyl tientalle in hospitale opgeneem moes word. In…

N-Korea dreig om kernprogram te hervat

Noord-Korea dreig met die hervatting van sy omstrede Kernprogram indien die Amerikaans regering nie die streng sanksies wil ophef nie. Die kommunistiese Minister van Buitelandse Sake se woordvoerder in Noord-Korea…

Die Amerikaanse verkiesing

Nog nooit in die geskiedenis van die Amerikaanse middel-verkiesing was daar met soveel venyn teen die Republikeine opgetree as wat vanjaar ondervind is nie. Di grootste sondebok is die vorige…

Trump waarsku die karavaan voetslaners

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het weereens gewaarsku dat die duisende voetslaners wat tans onderweg is na die Meksiko-Amerika grens, gestuit sal word deur die VSA se Weermag troepe. President…

Kragtige aardbewing skud Chili

’n Kragtige aardbewing het die naweek die Suid-Amerikaanse staat Chili geskud wat 6,2 p die Richterskaal geregistreer het.. Die noordelike gebied van die land is swaar getref alhoewel die middelpunt…

Monterings hommeltuig afgeskiet

Duitsland en Frankryk beweer dat dit voorkom asof Russies ondersteunde separatiste in die ooste van die Oekraïne ’n hommeltuig wat gebruik word deur die organisasie vir Veiligheid en Samewerking neergeskiet…

Nog lande kan VN projek verlaat

Die Tsjeggiese leier,  Andrej Babis, het in ’n verklaring gesê die Tsjeggiese Republiek mag moontlik die optrede van Oostenryk, Amerika en Hongarye volg en uit die Verenigde Nasies se Immigrante…