Daily Archives: November 2, 2018

Nuusflitse

M13 toneel van wilde skietery Die M13 by Durban was die toneel van ‘n skietery tussen die polisie en ‘n moord verdagte.  Die verdagte se voertuig het gebots met ‘n…

Knip SAL vlerke, sê Tito

Tito Mboweni het gesê dat SAL gesluit moet word.  Die entiteit het in 2010 laas ‘n wins getoon en is ‘n las vir die staat. Dit is volgens hom nie…

Durban prof in die moeilikheid

’n Durbanse professor en hoof van ‘n staats hospitaal word tans ondersoek weens beweerde uitlatings wat hy gemaak het. Hy het sy personeel glo dieretuin diere genoem en na homself…

So raak R550 miljoen skoolgeld weg

Staatsfondse wat aangewend moet word vir die oprigting van nuwe skole eindig op in die sakke van die sogenaamde “middelman”. Miljoene Rand wat vir die skole bedoel is om infrastruktuur…

Senior Transnet beampte word ondersoek

Nog ’n senior Transnet amptenaar is geskors vir sy beweerde betrokkenheid by die toekenning van kontrakte wat verband hou met die lokomotief projek waarby die Guptas ook betrokke was. Die…

Vroue wys Cyril die …………

Tydens Ramaphosa se toespraak in Irene rondom vroue geweld het ‘n aktiviste groep  stille protes aangeteken deur vroue onderklere in die lig te hou met boodskappe teen vroue geweld. Dit…

Nasionale gesondheidsorg verlangsaam

Volgens Aaron Motsoaledi sal die beplande Nasionale Gesondheid versekerings projek tydelik vertraag word weens begrotings probleme. Daar word tans gekyk hoe daar meer as 2,000 gesondheidsorg personeel gewerf moet word…

Brasilië skuif ambassade na Jerusalem

Die nuut verkose nasionalistiese president van Brasilië, Jair Bolsonaro, het aangekondig dat die land se ambassade in Tel Aviv verskuif word na Jerusalem. Die president het met die aankondiging die…

Russe moet Kernwapen verdrag nakom

Navo het ’n dringend beroep op Rusland gedoen om hom te hou by die Kernwapen ooreenkoms en gevra hy moet toeligting verskaf oor sy beskuldiging dat die VSA die ooreenkoms…

Turke bevoordeel IS terroriste

Die Turkse Weermag het die afgelope week vir die tweed keer die stellings van di Koerdiese magte aangeval in die noorde van Sirië. Minstens vier stryders van die Koerde is…

Man red duisende toeskouers

’n Entoesiastiese sportgeesdriftige het konstruksie foute in ’n Olimpiese sportstadion in Griekeland opgemerk en met sy slimfoon foto’s daarvan geneem en aan die sport owerheid gestuur. Die Europese Voetbal Assosiasie…

Hondjie gered uit vries-koue rivier

Alexander Vetrov van Rusland het sy liefde vir ’n hondjie bewys, en daarmee ook sy liefde vir sy vrou bevestig toe hy vries-koue rivierwater trotseer het om ’n hondjie te…

Miljoene kry nie humanitêre hulp

Meer as 50% van die mense wat dringende humanitêre hulp moet kry uit die Internasionale oord se bydraes bereik nie diegene vir wie dit bedoel is nie. Die Internasionale Federasie…

VSA waarsku grensboere teen immigrante

Die Amerikaanse Grens Patrollie het die afgelope paar dae die grondeienaars in Texas wat teen die grens met Meksiko geleë is, gewaarsku dat die karavaan onwettige immigrante uit Suid-Amerika moontlik…